Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canvas Collective Africa

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen Oakes-plaas, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R6 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Canvas Collective Africa bied 'n fantastiese bosveld-ervaring aan natuurliefhebbers in die Hemel-en-Aarde-vallei. Dit is 39 km vanaf Hermanus geleë en is die ideale plek om 'n rustige wegbreek te geniet.

Daar is 10 luukse tente wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die tente is van seil gemaak en het elkeen 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër, staanwaaier, japonne en 'n koffiestasie in elke tent. Elke tent het buitesitplek waar gaste agteroor kan sit en die omliggende bosveld kan bewonder.

Bedags kan gaste tussen 'n verskeidenheid aktiwiteite kies en saans kan hulle sterrekyk en langs die kampvuur stories vertel. Hulle kan ook 'n lieflike plek op die spyskaart kies en die eienaars sal 'n heerlike piekniek reël. Daar is 'n gemeenskaplike warmbad op die perseel wat op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis gebruik word.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Glen Oakes-plaas, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen Oakes-plaas, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9d506e45714eb626e9fad2e649e33ee193bbed7c8d77bd4600dab21875d1ff9bffb49b623165477102947f92ea29697510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 2 mense Glen Oakes Farm Hemel-en-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.360668 19.446042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem