LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Cod Accommodation | LekkeSlaap
+21

Cape Cod Accommodation

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Cape Cod Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dawie F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ervaring

Alles was skoon en netjies. Was baie rustig gewees.

Sunet L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet L
Gesin met tieners

Wonderlike vakansiebestemming!

Cape Cod is ‘n pragtige, gerieflike en baie goed toegeruste huis. Mervyn en Leona is uitstekende gashere! Ons het heerlik gerus, gekuier en die pragtige huis en omgewing vreeslik geniet! Ons sal vir seker weer hierheen terugkeer!

Riekert V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Riekert V
Saam met vriende

Ongemaklik, teleurstellend.

Ongelukkig het ek aangedring dat ons saam met vriende hier bly vir die jaarlikse wegkomkans. Dit was baie ongemaklik om twee kinders stil te hou aangesien die eienaars in 'n vertrek onder die huis bly, wat nog meer met hout vloere. Die beddegoed was vuil in die gastekamers, die lakens het muf op gehad. Vir die prys wat gevra word verwag ek skoon beddegoed en 'n aangename ruskans. Sal nie weer hier bly nie.

Cape Cod Accommodation's terugvoer

We Regret that you were unhappy with the fact that we live in an apartment on the property. This has been the situation for the past 11 years of running Cape Cod Self Catering Accommodation and has not been an issue with any previous guests.
We pride ourselves on the quality, cleanliness and clean bedding was put on the beds.
We regret any inconvenience caused.
Regards,
Mervyn and Leona

Cape Cod Accommodation
Jena R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a marvel!

We are guesthouse and self catering owners ourselves and therefore are well aware of the finer details of running such establishments. Cape Cod ticks all the boxes! A marvellous, place to stay.

Cape Cod Accommodation's terugvoer

Dear Jena,

Thank you for this amazing review. It was wonderful hosting you both and hope to see you sometime in the future.

Best wishes,
Mervyn and Leona

Cape Cod Accommodation
Lyn S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation totally unacceptable for 3 adults.

We felt extremely let down by the owner who had assured me that the cottage/flatlet has housed three adults “many times” before, that the couch was large enough for a tall adult woman to sleep on. Not only is this absolutely not so, but the only bathroom is an en-suite (through the cupboard doors!) off the main bedroom. We were thrown into a complete panic on arrival. Fortunately there was plenty of other accommodation available - what a pity he hadn’t tried to be genuinely helpful.

Cape Cod Accommodation's terugvoer

Cape Cod offered Lyn the apartment and stated that this unit, as per our web page, is for two adults but the third person could sleep on the large couch at no extra charge if they so wished. At no time was it ever implied that hosting a third person in the apartment was common practice. Alternative accommodation was secured and offered to the guest who declined the offer and stayed on at Cape Cod for two nights at the original rate for two guests.
We regret any inconvenience caused.

Cape Cod Accommodation
Michael N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael N
Enkelreisiger

Lovely and impeccable service.

Cintsa is a travel destination that is out of this world.

Sandra M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Asemrowende uitsig en verblyf!

Wat 'n aangename verrassing met ons aankoms by Cape Cod. Bo en behalwe die gasvrye ontvangs van Mervyn en sy vrou, het die huis en omgewing ons selfs meer gebied as wat ons verwag het. Huis is lekker ruim, huislik en pragtig gemeubileer! See-uitsig van verskeie vertrekke, is onbeskryflik mooi! Baie mooi herinneringe is geskep by Cape Cod! Kan verblyf by Cape Cod, definitief hoogs aanbeveel! Dankie, ons het die 4 dae regtig baie geniet!

Nadia H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H
Gesin met klein kinders

Letterlik huis weg van die huis - nommerpas vir ons gesin se behoeftes.

Dit is nie aldag dat verblyf so gerieflik en goed toegerus is vir 'n groot gesin met klein kindertjes die. Dit is skoon, netjes, perfek geleë, kindervriendelik en veilig. Ons sal beslis weer hiernatoe toe kom, hierdie keer net met ouma en oupa ook - die ruimte en hoeveelheid slaapplek was 'n groot verrassing, asook die feit dat die pragtige, volledig toegeruste kothuis verdere opsies bied.

Louis V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie netjies en uitstekende fasiliteite.

Francois D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Die eenheid is baie ruim met 'n baie mooi uitsig. Dit was met alles toegerus wat ons benodig het. Ons het baie lekker by Cape Cod Akkommodasie gebly en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Judy B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B
Gesin met klein kinders

Die vierde slaapkamer moet geadverteer word as 'n slaapplek vir 'n kind.

Alles was puik en Mervyn was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie goed toegerus, netjies, skoon en die beddegoed word gereeld vervang. Daar is voldoende spasie en parkering vir twee gesinne. Sal dit beslis aanbeveel.

Paul C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good accommodation

Very good accommodation and personal service from the owner.

Johan M - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, pragtig en skoon.

Ek sal enige persoon aanbeveel om hier tuis te gaan. Werklik waarde vir geld.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatola Coastal, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA143f71d977623c18074c34f030f7f62b62c82de50945b004d7e59547166c2a193ffbbe375abbca216061417d64c7f88b8dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Amatola Coastal Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.821925555606 28.113954663277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!