Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch @ Keerweder

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Cape Dutch @ Keerweder
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneliese B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An exceptionally beautiful place!

The photos do not do this exquisite place justice! Be prepared to be transported back to yesteryear in this beautifully restored manor house with its immaculate gardens. The hosts are very friendly and welcoming. We will most definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis wat netjies versorg is.

Die huis is sprokiesmooi en 'n eg Franse Hugenote styl. Als is skoon en baie goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf in 'n pragtige historiese huis.

Lekker gebly in hierdie baie mooi historiese huis op 'n pragtige vrugteplaas. Alles was baie keurig. Dit is 'n baie rustige omgewing en ook gerieflik naby aan Franschoek. Beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A. L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A. L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ervaring!

Lieflike ruim kamers met antieke meubels. Om in Engels te skryf is dalk nou makliker: "To experience the elegance of yester year..." Nostalgies, uitstekend, mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Keerweder Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42153a22a12e45b741e79d09c4aa57dc7db58a1f86ddbd5b6fd60f3886fc701950688419e1dd6a36e2d8a0077b1eae5b7e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Verdun Road Keerweder Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928119 19.130089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem