Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch Flair

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cape Dutch Flair
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Gesin met klein kinders

Great stay!

Very neat and tidy. We had a great stay. Natacha goes the extra mile with her guests. We left greeted with a hug and a reminder to please let us know once we reached our destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie aangename verblyf by Cape Dutch Flair, net jammer die motor moet buite op straat staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Brilliant.

Brilliant diens en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gr8!

Baie lekker gebly. Kort net DSTV om sport te kan sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carryl-anne O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carryl-anne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Pragtige plek, met alles wat nodig is vir oornag (en nog meer)! Vriendelike diens en gasvryheid! Daar was selfs snacks beskikbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, good amenities, friendly host/owner.

Very comfortable accommodation. See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Wegbreek in die stad.

Naby aan alles en stil rondom die huis. Al ons nodiges was na gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Besigheidsreis

Baie goed geleë en ten volle toegerus met wat jy nodig het.

Baie lekker en gemaklik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pellie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pellie B
Gesin met klein kinders

Doktersbesoeke.

Ons het uitstekende diens gekry. Daar was sap, melk, beskuit en koffiegoeters. Die woonstel is baie netjies en ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met vriende

What a pleasent stay at Cape Dutch Flair.

The hostess was top-class. She went completely out of her way to make our stay a pleasant and memorable one. We will definitely stay there again. Natasha, please keep up your brilliant service towards your clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very beautiful place.

I am honoured to have been there it's wonderful place, it has everything you need. The host is friendly, helpful and keeps you up to date with whatever you need. She is a lovely lady I cannot thank her enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Pragtige blyplek met vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs, pragtige en goed toegeruste eenhede in veilige omgewing. Ons het net een nag saam met vriende oorgeslaap (beide eenhede gebruik), maar sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak. Die ekstras soos bv. vrugte, snacks en appelsap laat mens spesiaal voel en mens kan sien daar is aandag gegee aan goedjies wat mens sal laat tuis voel en jou verblyf vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-Marie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net 'n kort tydjie daar gekuier.

Baie dankie, Natacha van Cape Dutch Flair, jy het ons voorwaar welkom laat voel. Verseker is ons vriende uitmekaar. Ek sal Cape Dutch Flair verseker aanbeveel. Baie dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephán K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephán K
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Baie lekker area. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Very convenient for my purposes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gd O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gd O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe, convenient.

Would definitely recommend. Will definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J.j. S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.j. S
Besigheidsreis

Uitsekende en vriendelike diens.

Baie sentraal vir my behoeftes, gemaklik, skoon en netjies met baie vriendelike en aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing attention to detail.

Natasha's attention to detail is fantastic. The room lacks nothing. Friendly, helpful, extra attention and care - will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek gewees.

Dit was definitief een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en die plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het en meer. Beveel dit vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

I thoroughly enjoyed my time there. Place was absolutely perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Ek en my tienerdogter het heerlik gebly. Baie vriendelik en behulpsame eienaar. Ons het 3 aande oorgebly en niks kortgekom nie. Inteendeel het Cape Dutch Flair uit hulle pad uit gegaan om vir ons ontbyt-pap en snoeperye uit te sit. Dit het soos huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0a744374da37d3cdb26e613fb81a027250def11b40d3ba554987ff3ad4f104d951c132beec5c4637889cec0a4c70a7ce2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8458684 18.6384846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem