Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch Flair

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch Flair bied gerieflike selfsorg verblyf in Durbanville Hills.

Verblyf word in 2 ateljee-eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang. Die eenhede bied slaapplek aan 2 volwassenes en daar is slaapplek vir 'n kind in een van die eenhede. Daar is 'n leefarea, kombuis en 'n slaaparea in beide eenhede. Die slaapkamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.

Die kombuis is met 'n stofie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax en gratis WiFi. Die eenhede het 'n buitestoep met sitplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cape Dutch Flair
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch Flair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0a744374da37d3cdb26e613fb81a027250def11b40d3ba554987ff3ad4f104d951c132beec5c4637889cec0a4c70a7ce2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8458684 18.6384846
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem