Cape Nights Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Nights Villa is ‘n selfsorgvilla in die luukse Kampsbaai, Kaapstad. Dis naby verskeie trekpleisters aan die Atlantiese Seekus.

Dié tripelverdiepingvilla het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en ‘n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n instap-dubbelstort, bad en dubbelwasbak. Die tweede en derde kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-stort. Die vierde kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en bad. Die vyfde kamer is buite die huis en het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n dubbelyskas, Nespresso-koffiemasjien, ‘n aparte opwaskamer met ‘n skottelgoedwasser en ‘n waskamer met ‘n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het lugversorging, ‘n etenstafel vir 8 en ‘n platskerm-TV.

Die leefarea lei na die balkon met ‘n swembadjie. Daar is ook WiFi, ‘n dubbelmotorhuis en ‘n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Nights Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Nights Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false