Cape Royale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Royale bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Cape Royale in Groenpunt, Kaapstad. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van restaurante, kroeë, Groenpunt Stadion en V&A Waterfront.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n verhitte handdoekreling. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die woonstel het WiFi, sekere DStv-kanale, 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n Juliette-balkon met uitsigte oor Groenpunt.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit, kroeë, restaurante en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Royale sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Royale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za