Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape St. Blaize

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Cape St. Blaize is 'n bekoorlike meenthuis wat noord front bo-op 'n heuwel en bied asemrowende uitsigte oor Mosselbaai en op die omliggende berge. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot die middedorp, strande en die St. Blaize-staproete wat na besienswaardighede soos die Mosselbaai Zipline, Point Village, kusroetes en Point Lighthouse lei.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamers en badkamers is op die eerste verdieping geleë, terwyl die grondverdieping 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoof- en tweede slaapkamers lei albei na 'n toegeboude balkon.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 2 skottelgoedwassers is in die aparte opwasarea beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe.

'n Klein tuin en grasperk aan die voorkant van die verblyf bied 'n aangename area aan kinders en troeteldiere. Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis en agter die hekke beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape St. Blaize sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape St. Blaize
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 127

Jaar gelys 7

Ligging

  • Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape St. Blaize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roger-straat, St. Blaize 1, Mosselbaai-sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee968e1d25a718cb428c1de972bb78fce59f3f04d1d438a92f78f382a22f422549d5215463b72b1369afbedd9486fc870bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Roger Street 1 St Blaize, Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.186276958344 22.149721483344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem