Beskrywing
Hierdie woonstelle is op die grondverdieping, eerste verdieping of die tweede verdieping. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n seefront-sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en 'n telefoon.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Telefoon
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.
Huisreëls
R800 breekskadedeposito
R200 sleutelplaatjie
R45 per aand vir parkeerplek
R65 WiFi eenmalige bedrag (onbeperk)
Dit moet alles kontant betaal word met aankoms.
'n Mediaboks, wat toegang bied tot YouTube en Netflix op die gas se eie profiel, kan op versoek gereël word en 'n deposito moet daarvoor betaal word. Inligting oor dié deposito kan by ontvangs gekry word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgeriewe en breekware. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, 'n haardroër en 'n telefoon. Hierdie eenhede het 'n sitarea met 'n balkon wat 'n uitsig oor die swembad en die see bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.
Huisreëls
R800 breekskadedeposito
R200 sleutelplaatjie
R45 per aand vir parkeerplek
R65 WiFi eenmalige bedrag (onbeperk)
Dit moet alles kontant betaal word met aankoms.
'n Mediaboks, wat toegang bied tot YouTube en Netflix op die gas se eie profiel, kan op versoek gereël word en 'n deposito moet daarvoor betaal word. Inligting oor dié deposito kan by ontvangs gekry word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamerwoonstelle is op die grondverdieping, eerste verdieing of die tweede verdieping. Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en 'n telefoon.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Telefoon
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n stoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel.
Huisreëls
R800 breekskadedeposito
R200 sleutelplaatjie
R45 per aand vir parkeerplek
R65 WiFi eenmalige bedrag (onbeperk)
Dit moet alles kontant betaal word met aankoms.
'n Mediaboks, wat toegang bied tot YouTube en Netflix op die gas se eie profiel, kan op versoek gereël word en 'n deposito moet daarvoor betaal word. Inligting oor dié deposito kan by ontvangs gekry word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Four Jays-weg 3, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom