Captain Sunshine

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Captain Sunshine gastehuis bied verblyf in die prentjiemooi dorpie Jongensfontein, net 8 km vanaf Stilbaai. Die gastehuis bied pragtige onbelemmerde see-uitsigte vanaf die kamers en die ruim terras-area.

Verblyf beskik oor 'n See-uitsig Woonstel en 'n Dubbelkamer. Die See-uitsig Woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die Dubbelkamer is ideaal vir korttermynverblyf of kan saam met die See-uitsig Woonstel bespreek word vir groter groepe. Beide eenhede het 'n TV met DStv.

Buit is daar 'n terras met sitareas en sonstoele. Braaigeriewe is beskikbaar.

'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek en kan buite op die terras geniet word terwyl gaste die uitsig aanskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Captain Sunshine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R733 per nag (plek vir 2)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false