Arniston Akkommodasie by Captain's Cabin | LekkeSlaap
+16

Captain's Cabin

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Captain's Cabin is 'n knus grasdakkothuis in die kusdorp Arniston en dis ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kothuis is 1,5 km vanaf Roman-strand.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n oop kaggel wat ook as 'n binnebraai gebruik kan word. Die lang ontbyttoonbank is ideaal om saam maaltye voor te berei. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dit bied toegang tot die leefarea en dit het 'n deur na die tuin. Die kothuis beskik oor 'n volledige badkamer en 'n solderkamer bo die hoofslaapkamer met 2 enkelbeddens.

Daar is ook 'n aparte eenslaapkamerwoonstel met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n privaat ingang. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en dit kan vanuit die hoofhuis bereik word.

Die kothuis het ook 'n ingeboude buitebraai-area in die ommuurde tuin en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Linne en handdoeke word voorsien en daar is DStv, 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien in die kothuis. Daar is ook 'n buitestort waar gaste kan afspoel na 'n dag op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Captain's Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Captain's Cabin
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5de Laan 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Captain's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4brZQLADgL2xFD2yjr32oIRCjFcFe3r7vCDmmFxLvRPvhDrOdU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 8 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666655438915 20.226910330025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za