Beach Gypsy Holiday Apartments
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Beach Gypsy Holiday Apartments beskik oor 3 woonstelle in 'n dubbelverdiepinghuis en bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en asemrowende see-uitsig.
Eenheid 1 en 2 bied elk slaapplek aan 5 gaste en Ryan's Surf Cabin bied slaapplek aan 3 gaste. Hierdie eenhede kan saam bespreek word vir 13 gaste.
Eenheid 1 is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n enkelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Eenheid 2 is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad.
Ryan's Surf Cabin is oopplan en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuise is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe.
Die Dolphin Beach Blouvlagstrand is net 2,5 km vanaf die eenhede. Die perseel is naby winkels, restaurante en die bekende waterwurms.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Collette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Gypsy Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap