LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carannie Lodge | LekkeSlaap
+18

Carannie Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranspoortlaan 74, Kranspoort, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Carannie Lodge is in Kranspoort Vakansieoord in die lieflike bosveld van Loskopvallei, 45 km noord-oos van Middelburg in Mpumalanga af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 10, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is 'n tweede solder-sitarea met gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met stoepmeubels, 'n kaggel, swembad en sonstoele. Die stoep het 'n uitsig oor die skouspelagtige bosveld.

By Kranspoort dwaal wild vrylik rond tussen die huise, waaronder rooibokke, koedoes, vlakvarke, rooiribbok, kameelperde, blouwildebeeste, duikers en sebras gesien kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Carannie Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Kranspoortlaan 74, Kranspoort, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranspoortlaan 74, Kranspoort, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713e823b5925305796dc6a51dd73a6512518e25396c71470365dbfb08216c4aa2edd2d4c5d1af41e5a20efac3b7725e441a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 8) 74 Kranspoort Avenue Kranspoort 1055 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.424844981548 29.427620338654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!