Park Rynie Akkommodasie by Caravan Cove Resort | LekkeSlaap
+8

Caravan Cove Resort

Oord
Chalet 3
Vanaf R995
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-chalet het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook 'n tafel met stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Al die paaie in die oord is geteer.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan , Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2790a7ae1061b91dc95bf7a8851ff2eddb10123a13da83c4243349340c8be1a9928c9a6ceb4e17d3512bfe13d5baaa80e8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 2) Marine Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.330499473964 30.735026828494
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za