Carneddie Cottage
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carneddie Cottage bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is die ideale basis om die area te verken.
Verblyf by Carneddie Cottage bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste wat in 'n lowerryke tuin op die perseel geleë is. Die eenhede is oopplan of het aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat met basiese kookgerei toegerus is en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.
Die gastehuis bied ook braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die eienaars en hulle honde woon op dieselfde perseel.
Die dorp is vol doendinge en besienswaardighede soos die Bredasdorp Gholfklub, kunsvlytwinkels en natuurreservate. Arniston en Agulhas is sowat 25 tot 35 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Carneddie Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom