LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carole's Cottage | LekkeSlaap
+18

Carole's Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Carole's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annamarie E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die verblyf by Carole's Cottage was fantasties. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kuier. Volle DStv en WiFi was 'n bonus. Veiligheid was tops! Dekor uit die boonste rakke. Geen persoon sal spyt wees om daar te bly nie. Weber-braai wat hout kan vat. Puik. Dankie aan James en Louis met jul flinke responds elke keer as ons iets wou weet of vra. Naby alles.

Shelwyn L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelwyn L
Gesin met klein kinders

Totally awesome.

It was professional service from start to finish. The cottage is absolutely beautifully decorated and functional with everything you might need. A home away from home. We loved it and would certainly be back.

Zandi Q - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandi Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to go for a peaceful weekend or holiday.

The cottage is beautiful and we enjoyed our stay without any problems.

Melinda D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda D
Gesin met klein kinders

Dit was vreeslik lekker om by Carole's Cottage te bly.

Pragtig, gerieflik en ingerig. Wonderlike plekkie.

Brumilda B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, gerieflik en stylvol met als wat mens benodig wat ons baie tuis laat voel het.

Die eienaar was baie akkommoderend en het ons toegelaat om na die uitkloktyd uit te boek! Sal enige tyd weer teruggaan.

Miss W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miss W
Saam met vriende

Absolutly stunning.

A group of friends and I went to Carole's Cottage this weekend and just has the best time. The accommodation is super, you literally have to go with yourself, some clothes and food! Everything else is already there for you. Thank you very much! We had a lovely time.

Carole's Cottage's terugvoer

Thank you Chloe. It was a pleasure to host you and your gang.

Carole's Cottage
Willemien V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V
Gesin met klein kinders

Silwerskoon en baie goed toegerus.

Dit was heerlik. Skoon en netjies en goed toegerus.

Tonya K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya K
Gesin met tieners

Familie-wegbreek.

Carole se plekkie is die perfekte adres vir 'n rustige vakansie. Sy maak seker dat alles wat jy moontlik mag nodig kry daar is. Elke dingetjie is op sy plek. Dit voel soos jou eie huis. Die area is pragtig en is omring met heerlike eetplekke. Ek kan Carole se huis met sekerheid aanbeveel.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Breeze 61, End-straat 79, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72510e01d0b03ff61008422930d69d318abd6c0e429c1a0edc6353bd2ddb626535bf9a246d92df9304524cf5f01826919d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 61 Ocean Breeze 79 End Street 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41854456805 19.202965815477
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!