Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Atlantica

Selfsorg
Casa Atlantica
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdieping beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping, waarvan 2 'n lieflike uitsig oor die see het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Gase in die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en strykyster toegerus. Daar is ook 'n eetarea wat oor die see uitkyk. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rates displayed are on a self-catering basis.
Let asseblief daarop dat die huis via trappe bereik word en dit kan moontlik nie geskik wees vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nercury Island-straat, Waterfront D4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACZwne5H8l4EQwHB7BVqRvIs5TzYuwlTPgXbI0gZn6T8WBdubEU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Nercury Island Street Waterfront D4 0000 Erongo 021 201 8901 10:00-16:00 10:00 -22.6427 14.5265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem