Casa Ava

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casa Ava is 'n houthuisie in Marlothpark se ongerepte bosveld. Dis 'n selfsorg-eenheid.

Casa Ava het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 2 slaapkamers, elk met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet, en 'n gasgeiser.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, diepvrieskas, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gerieflike rusbanke en lei na die stoep wat reg rondom die huisie strek en pragtige uitsigte oor die bosveld bied. Buite is daar 'n ruim rotsboma met 'n ingeboude braai wat omring is deur die bosveld. Daar is 'n TV met DVD-speler, asook lugversorging

Marlothpark is op die suidelike randjie van die Krugerwildtuin. Heelwat wild is hier te sien en die Krokodilbrughek is net 20 km hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Jacuzzi
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Videospeler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casa Ava gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false