Casa Cara Resort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 251
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Liesl B - Mei 2024
Algehele gradering
Vreedsaam.
Kobus P - Mei 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gewees en die kinders geniet die plek meer as die ouers.
Billy S - Apr 2024
Algehele gradering
Fast services, very clean and neat.
Leon V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en lekker gerus!
Izelle L - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer gaan. En soek asb. ook so Baracca-huisie op my plaas.
Willem B - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent value for money.
Tina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was heerlik!
Vlooi C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plekkie om te kamp veral met die klein kindertjies.
Wouter V - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Marlene E - Feb 2024
Algehele gradering
Oulike plek, net paar goedjies wat verbetering nodig het. Ons het baie lekker gebly en dis 'n baie mooi verblyf en oulike plek.
Lees meerRoelien B - Feb 2024
Algehele gradering
'n Weer 'n keer kuierplek.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Sarie L - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome verby.
Betsie D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, goed onderhoude kampplek.
Anzel J - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing, child-friendly, clean.
Kobus O - Jan 2024
Algehele gradering
Geen foon of netwerkopvangs by staanplekke.
Natasha L - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Louise S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Kindervriendelik.
Janine G - Des 2023
Algehele gradering
Family fun.
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Yda C - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Sal weer kom.
Yolandie V - Okt 2023
Algehele gradering
Glybaan pret.
Lees meerJodie J - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Esmé D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie om te doen, regtig geniet!
Dawn P - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Nastachia F - Jul 2023
Algehele gradering
Was perfek, moet nie die location volg op die website nie, bel Casa Cara self vir 'n location.
Jolene J - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Jannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, baie ontspanne, vriendelike personeel.
Sherise Maree M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en altyd veilig gevoel.
Lees meerBianca O - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met baie interessante diere.
Lees meerNancia J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jeanine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice.
Yolandie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike kamp en kuier. Ons seuntjies het die glybane terdeë geniet.
Hendrik D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Samantha C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die manier waarop ons hanteer is.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Lizel N - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek vir familie.
Henk M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lorraine W - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en die kinders kan heeldag swem en speel.
Lees meerThea J - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklike, prettige wegbreeknaweek!
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Corne L - Okt 2022
Algehele gradering
Peace and quiet.
Tiaan F - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Helen K - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig. Kleinkinders het dit baie geniet. Almal is vriendelik en behulpsaam.
Marius S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, goeie ligging.
Jannes B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Elmarie H - Jan 2022
Algehele gradering
Die eenheid is nie 4 sterre werd.
Lees meerSusan B - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelike diens.
Tanna B - Nov 2021
Algehele gradering
Great!
Carly H - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ontspanne.
Carly H - Okt 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld!
Jeany H - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam maar effens teleurgesteld.
Lees meerTwanette S - Jun 2021
Algehele gradering
Your ad doesn't describe the stay.
Lees meerLaurika P - Mei 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
Marilise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lolene J - Mrt 2021
Algehele gradering
Ideale kampeerplek vir gesin met kinders.
Thandi Q - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxed stay. Beautiful scenery and perfect spot to unwind.
Lemonia N - Jan 2021
Algehele gradering
Kids loved it. Offers everything you need for a holiday with children.
Lanelle W - Des 2020
Algehele gradering
Ons het geweier om daar oor te slaap.
Lees meerPieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi.
Arline Z - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik, asemrowend mooi, salig, rustig
Corrien J - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker naby Pretoria, perfek geleë in die bos. Skoon, netjies en die beste vriendelikste diens.
Philip P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi plek.
Kim J - Jan 2020
Algehele gradering
It was simply amazing. The location, the food was divine and the atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was eenvoudig fantasties. Die ligging, die kos was uitstekend en die atmosfeer.
Die kliëntediens is uitstekend. Alles wat jy wil hê vir 'n vakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicholas M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Sylvia B - Nov 2019
Algehele gradering
Clean and neat units, safety is a concern.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en netjiese eenhede, veiligheid is kommerwekkend.
Die eenhede is baie netjies. Met aankoms is daar opgemerk dat daar bouers is wat 'n ander eenheid bou. Dit is nie vooraf aan my genoem nie. Aangesien ek alleen gereis het, het dit my senuweeagtig gemaak. Die bouers was die volgende oggend baie vroeg weer besig en het my slaap versteur. Die personeel by die in- en uitkloktoonbank was baie onbeskof, en ek moes vra om my deposito terug te kry. Daar is gereël dat ek om 12:00 kon uitklok, maar toe ek daar aankom, word dit my meegedeel dat ek om 11:00 moes uit wees. Dit is baie mooi, maar ook baie afgesonderd en ek sal dit nie aanbeveel vir enkelreisigers of selfs vir paartjies nie, aangesien daar baie min sekuriteit in die aand is. Ek moes ook al die skottelgoed was voordat ek kon gaan. Ek sou verwag dat die eenhede deur personeel skoongemaak sal word nadat gaste uitklok.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ian V - Jul 2019
Algehele gradering
Puik.
Tanya V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie mooi oord.
Eloise V - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent.
Berdean L - Okt 2018
Algehele gradering
Kinders het dit baie geniet.
Nadia S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Hanlie P - Apr 2018
Algehele gradering
Kos vir jou siel!
Marijke S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi, privaat en netjies.
- Kapasiteit: 286 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal Eden-weg, Parys, 9585, Vrystaat