Casa Charmois
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montrose-rylaan 2045, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Charmois bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Ramsgate op KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gastehuis is in 'n tuin met 'n swembad en net 2,6 km vanaf Ramsgate se strand.
Die verblyf word in 6 en suite-gastekamers gebied met storte en toilette. Drie van die kamers het ook baddens. Die kamers het elk 'n waaier, 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie, oorgenoeg kasruimte, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre tee, koffie en suiker. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het ook sitareas. Een van die kamers het 'n kombuisie, 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Daar is spasie in 2 van die groter kamers vir matrasse waarop 'n kind van 6 jaar of jonger kan slaap. Die kamers het elk hul eie ingang met 'n toesluithek en 'n skuifdeur. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike beskutte braai-area met sitplek.
Die perseel is 1,3 km vanaf Spar en ook naby ander winkels in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Montrose-rylaan 2045, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Charmois het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montrose-rylaan 2045, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom