Casa de Brinero
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1661
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Tinka D - Apr 2024
Algehele gradering
Stylvol en huis om in te ontspan.
Casa de Brinero se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Tinka Duncker. Ek is so bly julle het Casa de Brinero geniet. Ek hoop daar is sommer baie goeie en lekker onthou-e gebou.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom