Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Pueblo Knysna Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tides End 8, Tides End-kompleks, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa de Pueblo Knysna Views bied bekoorlike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Knysna. Dit is net 6,6 km vanaf Pezula Golf Club en 8,3 km vanaf Simola Golf and Country Estate en gaste het dus maklike toegang tot vooraanstaande gholfbestemmings. Boonop is dit net 5,6 km vanaf die ikoniese Knysna-koppe, wat gaste in staat stel om hierdie natuurwonder met gemak te verken.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die stoep met buitesitplek. Dit is ideaal vir buitelug-etes en het 'n uitsig oor die meer.

Boonop is die Knysna-woud net 8,7 km van die vakansiehuis af, terwyl Goose Valley Golf Club 33 km ver is. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai Lughawe wat net 29 km van Casa de Pueblo Knysna Views af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa de Pueblo Knysna Views sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elmo Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Jaar gelys 3

Ligging

  • Tides End 8, Tides End-kompleks, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tides End 8, Tides End-kompleks, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9d9168ccaf290d5c89306ed6ed6d30cd57654f901291006687f65fd68f173a5c38b6a836fb5c15079be960331d00bc7d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6) 8 Tides End Tides End Complex 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.039846654461 23.062622483853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem