Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa De Sossego

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eeufeesstraat 45, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casa De Sossego is 'n huis wat sentraal in Graskop geleë is, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurwegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer op die solder het 2 enkelbeddens en lei na 'n balkon. Die gastebadkamer het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Breekware en eetgerei word voorsien. Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die Krugerwildtuin, God's Window, Blyderivierspoort en Pelgrimsrus is almal naby geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa De Sossego sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Casa De Sossego
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Ligging

  • Eeufeesstraat 45, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Casa De Sossego het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eeufeesstraat 45, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788cfc3c075ebc21b023a70329d90caf19a570ccb22bc00507ccdcb9fce10724b04ef0946ea64907f86d752fd0e0e6a7ebfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 45 Eeufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -24.933328348864 30.835409606746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem