LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa do Todos | LekkeSlaap
+14

Casa do Todos

2 resensies
Selfsorg
Kamer 1
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed onder en 2 enkelbeddens in die solderarea. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n buitestort is in die die privaat tuin beskikbaar. Die kamer is ook met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en daar is 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is ook met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus en daar is 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yaverland-weg 35, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwy9DB0WbGsVvvX1veOVC2F9mI9UeQp4Do1wIBCwrwcVwbN4zlZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 35 Yaverland Road White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.324599105719 31.051974746734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!