Reebok Akkommodasie by Casa Grande Flat 35438 | LekkeSlaap
+12

Casa Grande Flat 35438

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tse Tsebe-laan, Casa Grande Eenheid 62, Blok 4B, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Grande Flat 35438 is in Reebok geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en is op die derde verdieping geleë en kan deur 'n hysbak bereik word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste word versoek asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Grande Flat 35438 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tse Tsebe-laan, Casa Grande Eenheid 62, Blok 4B, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tse Tsebe-laan, Casa Grande Eenheid 62, Blok 4B, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5YRJURZu9jAk7hhx8pt9Vo0cTDylgfLX3KKqWVU43rPSESr9Nt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) Tse Tsebe Avenue Casa Grande Unit 62, Block 4B, Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0732948 22.1685008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za