Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Greenpoint

Casa Greenpoint 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid word via trappe bereik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n hond op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casa Greenpoint 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoofplaat, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n hond op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cheviot Place 32, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARH2JzjAMw8OoPqLKD2kdGhJeJBQT2YKmGbWWF6ApL730mrdaHO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 32 Cheviot Place Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -33.91013 18.40681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem