+82
Selfsorg in Hartenbos

Casa Hartenbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cecilia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ordentlike break away. Beslis lekker gekuier. Altyd rustig, veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker netjies, vriendelikheid, veilig. Was baie lekker. Alles was so netjies en skoon en baie vriendelike mense. Oulike plekkie. So twee strate van die see wat nice is. Sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uit die boonste rakke. Was 'n fees om hier te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Naby see. Mooi netjiese plek. Baie mooi plek en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Ek is vriendelik ontvang en my verblyf was aangenaam. Die bestuur van Casa Hartenbos het my redelike versoek om vroeër in te boek in ag geneem. Die omgewing is rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Was heel lekker behalwe vir bogenoemde. Baie lekker gebly. TV so groot soos 'n laptop screen net met 'Open View' was 'n bietjie van 'n teleurstelling. WiFi sein in die slaapkamer baie swak. Buite braai benodig aandag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zarin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely comfortable stay, very neat. We had a lovely stay, safe, neat and very spacious. Within walking distance from the beach and shopping centre. Very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik, veilig, skoon. Ons het heerlik in Casa gewoon. Baie hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Onvergeetlike ondervinding. Lekker, rustige blyplek. Uitstekende ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorne G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

The stay was good value for money and great for a family of 4. It was pleasant. The stay was good value for money, and the owner was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Magersfontein Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb0d88675cf4d020548b67d1870be345c7ec1aa9f78dba8aa1b4190e16db647978793fe849998f05fe4fcc2bc3e7f7b50e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 32 Magersfontein Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.1315282 22.1134505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang