Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Kruger

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Casa Kruger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Lieflike uitsig. Die slaapbank in die leefarea sal egter nie aanbeveel word vir slaap nie. Baie hard en ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Ons het baie lekker gebly by die Krugers. Hul eenheid is goed toegerus met die mooiste uitsig! Die free WiFi en smart TV het ons verblyf nog meer fantasties gemaak. Coenie en Juliaan is vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer by jul kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Rustig en ontspanne met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met 'n mooi uitsig.

Die plek is goed toegerus en baie netjies. Ideaal vir besigheidsreisigers of 'n gesin. Die eienaars lig mens goed in van reëlings vir inklok en is baie gawe mense. Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian S
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf vir 'n jong gesin, of selfs vir besigheid.

Ons het die kuier baie geniet. Die plek is baie netjies, en het alles wat benodig word. Ons sal vir seker weer besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elschke B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elschke B
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf.

Die eienaars was baie gaaf en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Baie skoon en netjiese plek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosrug-weg 16B, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dfba5a60bab51289840ae29c52cc1b51a82fff553726362d715eb30ed9d5dce514a878c8d51e3b46ed1cd2b12e80ab8c2b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 16B Bosrug Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.056176136656 22.217526393502
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem