Casa Magherita
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blackpoollaan 918, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 230 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Magherita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis op 'n heuwel in Leisure Bay. Die huis bied pragtige see-uitsigte vanaf elke kamer, die stoep en die balkon.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n haardroër en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Daar is 'n bad en stort in die hoofbadkamer en 'n stort in die tweede badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea.
Die oopplan-sitarea lei na die onderdakstoep en die swembad vanwaar gaste die uitsigte kan bewonder. Daar is ook 'n draagbare braai wat geskuif kan word afhangend van die weer.
Die sitarea, eetarea en kombuis is op die grondverdieping geleë. Daar is 'n plafonwaaier in die sitarea en die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, broodrooster en 'n koffiemasjien in. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die TV-kamer het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en lugversorging.
Die erf spog met 'n elektriese heining en 'n toesluitmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Magherita sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Jaar gelys 10
Ligging
- Blackpoollaan 918, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blackpoollaan 918, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom