+28

Casa Milorca

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp geleë.

Casa Milorca het 2 suites en 1 kothuis was individueel versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Elke gaste-suite het 'n rakkie vir bagasie, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit en 'n waaier.

Die kothuis-suite het 'n privaat verandah en 'n kombuisie met basiese kombuisgeriewe en -toebehore. Die gastehuis het ook 3 verandahs, 'n tuin, swembad, kuierarea en 'n leeskamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Casa Milorca is naby restaurante, winkels, museums en ander geriewe in die dorp. Die eienaar is ook beskikbaar om aanbevelings te maak m.b.t. die besienswaardighede wat in die omgewing besoek kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 398 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Fiona A
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, homely stay in the heart of Prince Albert. Lovely well-equipped, comfortable cottage in the garden of the property. Commun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ferry En Thea Damhuis D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer wil kom en sal dit aanbeveel aan familie en vriende. Ons het baie lekker gebly. Die stoep was baie lekker, behalwe dat daa...
Sien meer
Nov 2025
Christelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ontspannend en heerlik koel. Ons het baie lekker gebly. Dit is stil en rustig.
Okt 2025
Arlene H
Saam met lewensmaat
5.0
Conveniently located, comfortable, spacious cottage. Very conveniently located near all the restaurants and attractions in Prince Alber...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lourens D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en alles wat jy nodig het. Ruim kamer, skoon badkamer, bad en stort. Goed toegeruste kombuis. Sentraal geleë.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Salvelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 398

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Milorca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX4uvSdW4HNPrXAwt7zlfoZQyyxjYfYoiZrX7ftsZNBLsgESjFy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 398 5 1 5 67 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.226851224264 22.029330042544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang