Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Pescador Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Casa Pescador Beach House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay in Struisbaai.

Lovely house with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Pescador Beach House se terugvoer

Thank you Adele, we look forward to hosting you and your family again.

Casa Pescador Beach House
Johannes O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes O
Saam met vriende

Goeie ligging, gemaklike, skoon en veilige vissermanshuis met goeie kommunikasie en instruksies.

Die slaapkamers kom met skoon en netjiese en-suite badkamers, beddegoed en linne in goeie kondisie. Bring eie handoeke. Kombuis is goed toegerus. Lekker groot kaggel en aparte braaiplek. Geen motorhuis of motorafdak. Eiendom in 'n sekuriteitskompleks. Uitstekende kommunikasie met Tanya - dankie! Wi-Fi super stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Pescador Beach House se terugvoer

Thank you, Johannes, you were a pleasure to host. We do have a large garage with parking inside it as well as a washing machine and tumble dryer. Sorry, you missed that. Kind regards, Tanya

Casa Pescador Beach House
Elmi B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmi B

Die perfekte gesinswegbreek.

Ons het Struisbaai beter leer ken met die hulp van die pragtige huis. Die Langezandt-kompleks was netjies en op die perfekte ligging om vinnig by die strand uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Pescador Beach House se terugvoer

Thank you Elmi, much appreciated. We look forward to hosting you again.

Casa Pescador Beach House
Jolandie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie D
Gesin met tieners

Ons kon net heerlik rus en asemhaal. Alles was pragtig en netjies.

Lekker wegbreek, sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Pescador Beach House se terugvoer

Thank you Jolandie, it was a pleasure hosting you and we welcome you back any time.

Casa Pescador Beach House
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zee-singel, Erf 2912, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82a3b53c6ba5a923ad181b7ea7cde0616fd1659c2ad26840ad75f012fdfb14538ed5cf3ec601767983f1396ee3f54c63b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Erf 2912 Zee Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78518 20.04353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem