Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Surf Lodge Cassita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Casa Surf Lodge Cassita is 'n oulike woonstelletjie op die onderste verdieping van 'n huureiendom wat apart verhuur word. Dit is in die hartjie van Wavecrest in Jeffreysbaai. Die woonstelletjie het 'n lieflike see-uitsig vanaf die voorstoep waar gaste ook seisoenaal walvisse en dolfyne in die water sal kan sien baljaar.

Elke woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Elke woonstelletjie het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Casa Surf Lodge House het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort.

Hierdie eenhede het ook elkeen 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea in elke eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n gedeelde stoep met 'n Weber-braai. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n pragtige see-uitsig het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Collette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd661eea4e46eb663d40950967e386a85d6890a1e19df271e5d93376d2a9041f4e544f121e490066b7db6eaea3abd301c7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7) Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032412046404 24.92917694949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem