Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CasaBac

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir CasaBac
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marius S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Enkelreisiger

Skoon, veilig en rustig.

Ek het baie lekker gebly. Hulle het my laat koms en vroeg vertrek geakkommodeer.

Hugo V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, mooi omgewing en sal weer daar gaan bly.

Alles wat jy nodig het en baie veilig.

Thinus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

My verblyf was heltemal goed genoeg vir die prys wat ek betaal het. Jammer dat daar nie meer vensters in die vertrek was om oop te maak nie. Net die deure, tensy ek misgekyk het. 'n Waaier sou kon help.

CasaBac se terugvoer

Dankie vir die resensie.
Die eenheid het 'n venster in die kamer gedeelte met 'n materiaal blinder en dubbeldeur.
Daar is ook standaard 'n staanwaaier en gas verwarmer in die kamer.

CasaBac
Malherbe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malherbe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Personeel is baie vriendelik en verblyf is netjies. Sal CasaBac enige tyd aanbeveel.

Jorina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik & skoon.

Dit was heerlik en die gasvrou baie vriendelik!

Hugo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Besigheidsreis

Dit was 'n aangename kuier en ek sien jul weer.

Heerlik gebly, netjies, groot en alles werk.

Piet O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en veilig.

Baie lekker, dankie. Goed ontvang.

Tiaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Vriendelik, hulpvaardig. Sal dit aanbeveel.

Alan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome place, very clean, ideal for a quick stay over.

Keran V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keran V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Hosts are friendly and welcoming. Gladys is great!

Tiaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om Pretoria te verken of sommer net te oornag.

CasaBac is 'n ruim en privaat eenheid wat die ideale fasiliteite offer vir veelsydige oornag vereistes. Dis lekker naby aan Pretoria se opwindende en bedrywige naglewe met restaurante, die Sunbet Arena en Casino net 'n kort rukkie se ry weg. Vriendelike diens, veiligheid en 'n lekker stil nag se rus is gewaarborg. CasaBac word sterk aanbeveel.

Melanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag in die middel van Faerie Glen.

Ons het op die nippertjie 'n bespreking gemaak en was nogsteeds hartlik deur Tanya ontvang en die plekkie was silwerskoon. Ons het baie lekker geslaap en sal beslis weer daar oornag as ons in Pretoria moet oorbly. Dit was stil en rustig.

Anthon M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie tuis gevoel, ondanks feit dat ek en my vrou beide operasies ondergaan het en moes aansterk.

Tanya het ons baie tuis laat voel en dit het ons huis geword vir die 2 weke wat ons daar vertoef het.

Adriaan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Enkelreisiger

Plesier gewees en netheid op standaard.

Baie goeie gashere. Waardeer dit baie.

Annette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Ruim. Baie skoon. Vriendelike ontvangs.

Sal beslis weer daar gaan bly. Sekuriteit is in plek en baie veilig. Toegang tot Estate is maklik en word beheer. Ligging is 'n groot voordeel. Baie netjies en volledig toegerus.

Martie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Besigheidsreis

Goeie oornagrusplek.

Vriendelike ontvangs met aankoms. Goeie waarde vir geld.

Wytze & Augusta D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wytze & Augusta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters goed en baie aangenaam.

Vriendelike diens. Goeie toerusting alles werk en baie goeie indrukke. Kan anbeveel!

Anita D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and safe.

It is well located and safe - parking behind gates. Everything was provided as indicated. Lovely stay, comfortable bed and very friendly hostess.

Ida V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, veilig, goed, geleë en gerieflik.

Baie behulpsame gasvrou - doen ekstra moeite. Het akkommodasie gebruik tydens beurtkrag en sy het geen moeite ontsien om te sorg dat ons nie ongerief het nie. Baie rustige en veilige omgewing. Aan te beveel!

Lourens E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons vereistes vir oornagverblyf.

Sien sterre.

Ina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Enkelreisiger

Gerieflike en mooi plek met vriendelike gasvrou en baie veilig.

Baie lekker blyplek in 'n veilige area met 'n vriendelike gasvrou. Beslis waarde vir jou geld.

Carle M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld, uitstekende ligging en area is baie veilig.

Die eienaar is so vriendelik en behulpsaam, omtrent gevoel asof ons mekaar jare ken. Ek sal beslis CasaBac vir enige iemand aanbeveel wat blyplek in die stad nodig het. Baie naby aan groot winkel sentrums en hospitale.

Joey P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Enkelreisiger

Die beste, flinkste en vriendelikste diens.

Tanya is die beste gasvrou wat daar kan wees. Sy kan nie genoeg vir 'n mens doen om jou verblyf die beste te maak nie. Sy is akkommoderend en neem inisiatief by elke omstandigheid wat hom voordoen. Jy is nie net nog 'n gas nie, maar daar word werklik na jou en jou omstandighede omgesien. Die netheid, veral die linne, is so verfrissend! Jy voel veilig en is in die beste hande. Dit is rustig en vreedsaam om daar te bly. Wonderlike blyplek!!

Kevin C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything available, just what we needed.

Lovely evening.

Thelma L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese, stylvolle blyplek. Gawe gasvrou wat jou persoonlik verwelkom. Stil en rustig. Vir seker waarde vir geld en rustige gemoedsrus.

Wil graag van die geleentheid gebruik maak om te sê dankie en sal CasaBac aan vriende en familie aanbeveel.

CasaBac se terugvoer

Dankie vir die resensie, Thelma. Julle is enige tyd weer welkom.

CasaBac
Willie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top gehalte-akkommodasie met diens van hoë gehalte.

Akkommodasie van bostaande gehalte, die fyn detail is ongelooflik en die gasvryheid spreek boekdele. Sal CasaBac ten sterkste aanbeveel vir enige reisiger. Tanya het ons so welkom laat voel, alles in fyn detail beskryf.

Angie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik! Skoon! Gemaklik! Vriendelik! Waarde vir geld!

Tanya het ons met ope arms verwelkom. Baie vriendelik. Waarde vir geld. Spacious, veilig en sommer net 'n baie lekker plek om te bly. Sal dit beslis aanbeveel!

Sandra N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Beligting kan aandag geniet. Moeilik om in die aand te sien.

Janadre J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janadre J
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker en mooi skoon plek. Die woonplek is omring met natuur. Vir seker 'n plus op verblyf en veiligheid. Tanya is meer as gasvry, sal vir seker weer daar bly.

Anton E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and affordable.

Save boomed area where the property is located. Easy to locate and close enough to major shopping centers, sight seeing areas, and other amenities such as hospital, police station, etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en bekostigbaar.

Veilige gebied waar die eiendom geleë is. Maklik om op te spoor en naby die groot winkelsentrums, besienswaardighede en ander geriewe soos hospitaal, polisiestasie, ens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ryno B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, presies soos advertensie. Kan beslis aanbeveel.

Buurt baie veilig en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid presies soos advertensie. Kan verblyf beslis aanbeveel.

Ida B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim en veilig.

Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae oornag. Almal baie vriendelik en voel sommer tuis. Sal weer daar oornag in die toekoms.

Cindy N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by CasaBac. Dit is baie rustig en veilig en ons sal beslis weer daar gaan bly.

CasaBac se terugvoer

Baie dankie, Cindy. Ons hoop alles het goed gegaan met die afspraak.

Groete
Tanya

CasaBac
Maureen D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Besigheidsreis

Tanya was very friendly and super helpful.

I stayed there for a course at Diep in Die Berg on a pretty tight budget. There is a shuttle provided by the latter that got me there and back every day, which was great. A big room, where I could work very comfortably.

CasaBac se terugvoer

Maureen,
It was a pleasure having you for the week.
Good luck with your trip.
Tanya

CasaBac
Eva M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva M
Enkelreisiger

CasaBac is situated in a secure place, the host is friendly and most welcoming! I felt comfortable, relaxed and safe.

Faerie Glen is a beautiful suburb, close to few shopping places and can be enjoyed by foreigners and South Africans.

CasaBac se terugvoer

Eva,
Thank you for your review. We hope to see you again.
CasaBac

CasaBac
Ina D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig, netjies en volledig in ons behoeftes voorsien.

Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker tuisgegaan. Die geriewe was vir ons behoeftes in die kol.

Thea J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis 'n waarde vir geld verblyf.

Ons kan met vrymoedigheid hierdie plekkie aanbeveel. Dit is skoon. Netjies. Ruim. En pragtig. Van begin tot end met hoflikheid ontvang en behandel gewees.

CasaBac se terugvoer

Baie dankie Thea,

Dit was n plesier om julle te ontvang!

CasaBac
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 385, Faerie Glen, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31bf8d91762ea8dd09a96333fcc51f204c6a59fd8090d894155c7666dc525a1d318245867b7533d29653e7db7c29fd14c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 385 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7830011291 28.319793562329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem