CasaBac
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Casabac-eenheid
- Die eenheid beskik oor verhit- en eetgeriewe, beskuit, koffie en tee. Gratis, onbeperkte WiFi en onderdakparkeerplek.
Huisreëls
Rook is verbode.
'n Elektriese braaipan is beskikbaar.
Daaglikse skoonmaak op aanvraag en indien gaste langer bly word dit elke derde dag volledig skoongemaak en linne en handdoeke geruil.
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon en troeteldiere en klein kinders het en daarom word ander troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
Besoekers of ekstra gaste en voertuie is nie toelaatbaar nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat tussen 22:00 en 07:00 nie.
Dit is 'n kindervriendelike omgewing en die swembadarea word gedeel.
Toegangsbeheer tot woonbuurt. Besigtiging van verblyf per afspraak. Kontak gerus die eienaar.
As gevolg van Covid-19 word die eenheid nie elke dag skoongemaak nie om sodoende kontak te vermy.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 385, Faerie Glen, 0043, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom