CasaBac

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, stil, ruim, veilig en gemaklik. CasaBac is die ideale plek vir 'n een- en meer-nag verblyf. Dis geleë in 'n sekuriteitswoonbuurt in 'n stil en lieflike area in Pta-Oos. Dis lekker ruim, netjies, skoon en naby groot winkelsentrums en toegangsweë. Dit het alles wat mens nodig het vir 'n kort of verlengde selfsorgverblyf, baie pakplek en 'n groot lessenaar vir werksdoeleindes en baie gemaklike bed. Die gasvrou is baie vriendelik en akkommoderend. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis ons nuwe tydelike tuiste in Pta maak vir toekomstige besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese plekkie. Fantastiese plekkie. Komende vanaf die platteland, verkies ons blyplekkies wat buite die geraas van die stad is. Hier is jy sentraal by alles, maar dit is doodstil en rustig. Vir seker beveel ons die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Dankie vir julle gasvryheid. Julle plek is baie mooi en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Sal beslis CasaBac aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig en rustig vir 'n paar dae in die Pretoria gebly. CasaBac is in 'n stil en veilige area, maar steeds baie naby aan toegangsroetes. Tanya is 'n gasvrou wat aandag gee aan detail en die eenheid is nie net ruim nie, maar ook besonder goed toegerus. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Saligheid op die heuwel. Lekker groot kamer en badkamer is goed uitgeleg. Eienaar is vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Comfortable. Great host. Comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wyndom H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Restful and happy in very pleasant surroundings. Our stay was very comfortable and enjoyable, and our hostess did everything to make us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

An easy night away for a concert in the area. A great night away. The room was great and Tanya is a friendly and organised host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tuis. Baie lekker gebly. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 385 Anton Van Niekerk Drive, Faerie Glen, 0043, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e31bf8d91762ea8dd09a96333fcc51f204c6a59fd8090d894155c7666dc525a1d318245867b7533d29653e7db7c29fd14c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 385 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7830011291 28.319793562329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang