Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa'Roma

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Casa'Roma bied verblyf in 'n gerieflike en netjiese eenheid in Garsfontein in Pretoria en dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Die knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Daar is ook 'n lessenaar en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n waaier vir warm somersdae en 'n blaasverwarmer, elektriese kombers en ekstra komberse vir die winter asook 'n strykyster en strykplank. Vir gaste wat vir 7 dae of langer bly, word die eenheid een keer per week skoongemaak en alle linne word vervang. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker en beskuit word gereeld tydens verblyf aangevul.

Gaste het toegang tot veilige skaduparkeerplek, braaigeriewe en 'n rokersarea net buite die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa'Roma sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d267a4ee7d3bbfb41ed4bed7a601cc7684e844724f6a10856a0a8dc21355d7460d9246de408316b4c0d4eae04da4c20a776?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 1) 582 Dalmatian Drive Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.80766470033 28.308850178739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem