Caslin
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R785 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Caslin is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflik verblyf naby 'n hele rits geriewe. Die woonstel is naby die N1-hoofweg en net 38 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, wasmasjien, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eetarea het sitplek vir 4 en die daar is 2 slaapbanke in die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braai geriewe beskikbaar op aanvraag. Veilige parkeerplek word voorsien.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Menlynpark, Time Square Casino, Irene Village Mall, Jan Smuts Huismuseum and Rietvleidam in.
Slaapplek
’n Bespreking by Caslin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Caslin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pierre van Ryneveld Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom