Beskrywing
Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit is op die grondverdieping en het gratis WiFi, lugversorging, kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en ander luukshede. Daar is plek vir 'n ekstra enkelbed wat op versoek gereël kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 10 en 13 betaal 15% van die deeltarief.
Kinders tussen 14 en 18 betaal 25% van die deeltarief.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n komuisie, 'n TV met die volle DStv-pakket en ander luukshede. Daar is plek vir 'n ekstra enkelbed wat op versoek gereël kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 10 en 13 betaal 15% van die deeltarief.
Kinders tussen 14 en 18 betaal 25% van die deeltarief.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel-suite is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suite is op die eerste verdieping. Verder is daar gratis WiFi, lugversorging, 'n kombuisie, 'n TV met die volle DStv-pakket en ander luukshede. Daar is plek vir ekstra enkelbeddens wat op versoek gereël kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 10 en 13 betaal 15% van die deeltarief.
Kinders tussen 14 en 18 betaal 25% van die deeltarief.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf bestel word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
162 Pentz Drive, Flamingovlei, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang