Plettenbergbaai Akkommodasie by Castleton 73b Family Apartment | LekkeSlaap
+11

Castleton 73b Family Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Castleton 73b Family Apartment in Plettenbergbaai bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit is op 'n heuwel minder as 4 km van Goose Valley Gholfklub en Robberg Natuurreservaat af geleë.

Die gesinswoonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n restaurant is op die perseel beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is 'n speelarea vir kinders, trampoliens, 'n speletjieskamer en 'n vlugbalbaan by Castleton Apartments. 'n Wassery is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Castleton 73b Family Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Castleton 73b Family Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 73b Family Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXyPBcJQLWgrPvW2uXWpDEvoluhx8r81BqEoAcxDp86fBcrhkoD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.055024 23.358592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za