Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 73b Family Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Castleton 73b Family Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kelebeletsoe C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebeletsoe C
Saam met vriende

Beautiful cozy home.

Our stay was very wonderful, lovely place with beautiful views Had such an amazing time with my family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionett H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antionett H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay.

The parking spot was a bit of an issue one parking spot marked 73 whilst you have units 73a, 73b and 73c.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Castleton 73b Family Apartment se terugvoer

Thank you for your review. I am sorry to hear that you had problems with the parking. Each triplex has one undercover parking but also has ample open parking in front of the block should the under cover parking be taking. Hope to host you again in future

Castleton 73b Family Apartment
Philip O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip O
Besigheidsreis

Die woonstel was gerieflik en netjies.

Was op 'n sakereis en alles wat nodig was, was daar. Ek het lekker gebly daar vir die een nag. Personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Waarde vir geld en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S
Saam met vriende

Dit was 'n baie netjiese plek, sal dit beslis aanbeveel.

Die plekkie lyk eintlik beter in persoon as op die foto's, regtig baie netjies en goed uitgerus. Baie sentraal en naby alles. Heerlik gebly en eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Castletown opset baie mooi om permanent te bly maar nie vir vakansie nie. Te ver van see af.

Alhoewel ons gradering rondom blyplek hoog is, was daar geen inligting in woonplek or basiese reëls van kompleks. Geen DStv, net Netflix. Vir pensionarisse is dit belangrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Eenheid was baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Baie skoon. Goed ingerig. Kwaliteit beddens en linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mellissa S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa S
Gesin met tieners

Relaxing experience. Place very neat and beautiful too!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raquel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel L
Saam met vriende

Die perfekte oornagtuiste!

Dis skoon en netjies. Baie gerieflike kamers en die kombuis het alles wat jy nodig het om kos te maak. Daar was selfs DStv en Netflix beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindle B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindle B
Saam met vriende

Asemrowend.

Die plek is baie netjies en veilig. Aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon eenheid met ideale ligging!

Dis 'n pragtige eenheid en ons het ons tyd daar baie geniet. Naby aan alles, skoon en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent R
Enkelreisiger

Baie lekker en gerieflik, naby aan alles.

Sal dit aanbeveel vir families ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad096866b29ed02e1dbe4436acd364dd96cf82e946ae492b14c92873225d032ded0643095a019d43f59ddbd167b38aa4153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055024 23.358592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem