Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat Nap Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Cat Nap Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elzabe D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Prettige kothuisie en verblyf in Bettiesbaai.

Die inkleding van die kothuis is soos die hoofhuis besonder vrolik en kleurvol, met 'n baie oulike kat tema (orals kieters en fotos van hulle, en 'n swart enetjie het vinnig vir my kom groet). Die verblyf is eenvoudig en sonder fieterjasies, met al die nodige. Die stoepie is besonders oulik en kyk op 'n boomryke oop erf uit, so dit voel ruim, privaat, en in die natuur. Ek kon die see hoor van daar af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Cottage se terugvoer

Hi Elzabe,

Thank you so much for the lovely review.

Regards,
Cheryl

Cat Nap Cottage
Talia G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia G

Great for a vacation to the beautiful Betty's Bay, near the beach.

Such cute decor, especially if you like cats. Loved the vibes. Very close to the beach. Also nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Cottage se terugvoer

Hi Talia

Thank you so much for your lovely review and good luck with your home and job situation - I'm sure you'll be very happy in the Overstrand area.

Regards
Cheryl

Cat Nap Cottage
Daniel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie lekker gebly, dankie. Kort stappie see en lagoon toe, fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed. Peaceful and quiet.

The host and her son are both wonderful people. During our stay, I hurt my knee. Without asking, I received some painkillers and ointment for my knee. Cat Nap is a cosy cottage with everything a person needs. I will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cat Nap Cottage se terugvoer

Hi Trudi

Thank you so much for the lovely review. I appreciate it.

I hope that your knee is improving day by day.

Love
Cheryl

Cat Nap Cottage
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muraltia-pad 5, Bettysbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0015c836b61a25275437210b25598163ed8b1ae09e943ad4efef3aab5bf341d37e3096e037f8453797df17bd12d1ce2753e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Muraltia Road Betty's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.361101247065 18.900517420238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem