Catch the Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Catch the Breeze is 'n selfsorghuis met 'n noorduitsig in die bekende voorstad, Rexford in Knysna. Die perseel is ideaal geleë en net 'n paar minute se ry vanaf die lagoon, Knysna-koppe, middedorp en 2 gholfbane.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, 'n mikro HiFi-stelsel met 'n CD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié vertrek lei na 'n pragtige tuin wat noord front en 'n sonverhitte swembad.

Vanaf die tuin kan gaste 'n uitsig geniet oor die Knysna Lagoon, gholfbaan en die Outeniqua-bergreeks.

Slaapplek

'n Bespreking by Catch the Breeze sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Catch The Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za