Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cats & Clivia Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Cats & Clivia Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annelie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie J
Saam met vriende

Dit was heerlik om in 'n plek in te stap wat ruim, netjies, skoon, en toegerus is. Margaret het gesorg vir baie ekstras wat ons kuier onvergeetlik gemaak het.

Die 2 ruim kamers met eie badkamers was privaat en gesellig. Net die beste beddegoed, handdoeke, matras en kussings het ons tyd daar gemaklik en heerlik gemaak. Ons kon lekker rus na 'n lang rit vanaf Pretoria en 'n wedloop in De Rust. Die braaigeriewe en toegeruste kombuis het dit vir ons moontlik gemaak om tuis te voel om die braaivuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Saam met vriende

Vyfster-akkomodasie, baie sentraal en baie rustig.

Die woonstel is baie nuut met die mooiste badkamers en groot kamers. Daar is 'n lekker leefarea en klein kombuisie. Groot opvoudeure van glas, maak oop op 'n heerlije stoep en groot swembad met 'n braaiplek. Margeret was baie vriendelik en bekwaam. Ons het heerlik gebly vir die KKNK-week en kon omtrent na al die teaters stap. Voorwaar vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cats & Clivia Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het jul tyd geniet by KKNK asook by Cats & Clivia. Hoop ons sien julle gou weer.

Cats & Clivia Cottage
Nelmaré L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmaré L
Gesin met tieners

Verblyf vir sportbyeenkoms.

Die verblyf is perfek vir 'n gesin. Ons het baie gemaklik gebly en alles was uitstekend. Gerieflike groot kamers met 5-ster-gehaltebadkamers. Die swembad was 'n noodsaaklikheid en ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie vir 'n uiters gemaklike naweek. En die katte was 'n plesier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cats & Clivia Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ons katte was mal oor al die aandag. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Cats & Clivia Cottage
Rene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super nice.

Die plek was mooi skoon en dit was als wat ons verwag het. Die eienaar was gaaf en behulpsaam en super nice. Sy het tot laat vir ons by die hek gewag om oop te maak. Sy het ons sommer gou baie welkom laat voel. So weer eens baie dankie! Die eienaar het 'n hart van goud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and stylish.

We thoroughly enjoyed our stay. Modern fittings, stunning bathroom, comfortable bed, open planned living area. Bonus having a pool to swim in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie Lekker.

Huis is baie mooi. Daar was alles wat n mens nodig het. Sal definitief weer gaan. Baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sunset-straat 2, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef4c73c53f35641513b7684f98cd4b0a49c438b7cdbfbd7b940ad04d723e41cbaea46df11420223f343a703f37c44b144a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 2 Sunset street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.593143794626 22.19376878293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem