Cecilia's Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Chanel G - Apr 2024
Algehele gradering
Terleurstellend.
Lees meerCecilia's Cottage se terugvoer
Jammer dat Cecilia's Cottage nie aan jou standaarde voldoen het nie. Ons sal in die toekoms beter probeer doen. Baie dankie vir die ekstra dag wat julle gebly het. Groete, Owen
Lauren D - Feb 2024
Algehele gradering
Loved our stay.
Lizanne M - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gesellige plek.
Mare P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en ons het die binne-kaggel baie geniet en benut.
Ken L - Sep 2023
Algehele gradering
Cottage is rural and well equipped.
Mj H - Sep 2023
Algehele gradering
Idyllic setting in the middle of fields of flowers, although it can be quite cold during winter.
Theunis D - Sep 2023
Algehele gradering
Gesellig, koud.
Lees meerHenriette L - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike, besonderse huisie.
Sarah F - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful getaway in the flowers with hubby and doggo.
Lees meerDolores R - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable and well situated.
Jozef M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet omdat dit in die dorp was, maar met 'n plaasatmosfeer.
Lees meerHettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Ou huis wat in mooi area is.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Marius N - Jul 2023
Algehele gradering
Clean and neat.
Wiltrud F - Mei 2023
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme.
Leonay E - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and cosy.
Lynn V - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Hannelie D - Sep 2022
Algehele gradering
Cecilias cottage was a wonderfull surprise.
Virginia D - Aug 2022
Algehele gradering
Recommend for summer only.
Marien L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Victoria G - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable except for the lack of hot water.
Hansie R - Aug 2022
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Heerlik gebly.
Heather V - Jul 2022
Algehele gradering
Quaint cottage, beautiful surroundings.
Marianne D - Des 2021
Algehele gradering
Vir 1 nag se slaap goed, maar:
Alta C - Des 2021
Algehele gradering
Nostalgie.
Lees meerVicki K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Johann K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en 'n wonderlike ontvangs.
Sine S - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay in Nieuwoudtville.
Karien D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie welkom gevoel, uitstekende verblyf.
Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend gewees.
Jeanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Although old, the cottage was spotlessly clean, well appointed with a lovely hot shower.
Rainer V - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging in die blommeseisoen. Baie vriendelike gashere, persoonlike aandag.
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige ou huis tussen blommetapyt.
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Koud.
Sheila W - Aug 2021
Algehele gradering
We loved Cecilia's Cottage. Everything needed for our comfort was provided.
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is blommetyd en tyd vir die 'bucket list'.
Malinda N - Aug 2021
Algehele gradering
Gesellige huisie in die blomme.
W S - Jul 2021
Algehele gradering
Voldoende vir 'n oornagplek.
Alta V - Feb 2021
Algehele gradering
Die huis was nie skoongemaak voor ons besoek nie.
Ewert B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker old time wegbreekplekkie.
Cecilia's Cottage se terugvoer
Ai, dis jammer ons was nie bewus van julle warm water probleem. Die Cottage het n gas geyser.
Lynette C - Sep 2020
Algehele gradering
Die ligging was perfek en die verblyf baie lekker. Daar kort net 'n bietjie herstelwerk, want ons het gedink dit is bietjie duur in vergelyking met die ander plekke.
Ken L - Sep 2020
Algehele gradering
I will use this accommodation again should I be in the area once more.
Nico B - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie.
Lizelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Eenvoudige, gerieflike huisie met als wat jy nodig het vir 'n baie billike prys!
Thelmie P - Aug 2020
Algehele gradering
'n Gesinsvriendelike tuisgaan in die hartjie van die blomme.
Philip L - Aug 2020
Algehele gradering
Very comfortable pad in the middle of the flowers. Great hospitality and happy to share their house so I could do a live webinar on internet while there.
Zéza O - Aug 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Loekie V - Aug 2020
Algehele gradering
Such a cute homely old cottage with beautiful views of the flowers. Perfect location for relaxing and we enjoyed the braai area.
Elize V - Aug 2020
Algehele gradering
Cosy place.
Thys V - Des 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n anderse mooi wêreld.
Hanlie V - Des 2019
Algehele gradering
Die plekkie is 'n heerlike oornaggerief en ons sal dit beslis weer gebruik.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Andre J - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Roland D - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortable and interesting.
Nic R - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely place, with loads of character, and a super friendly Great Dane.
Anita C - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerCecilia's Cottage se terugvoer
Hallo Anita,
Ons is opreg jammer dat ons nie aan jou standaarde kon voldoen. Ons het julle vriendelike gesels en kuier by Bagdad Cafe Sondag oggend vir ontbyt, na julle verblyf by Cecilia's Cottage, baie geniet. Ons hoop regtig om julle ervaring op Nieuwoudtville meer aangenaam te maak in die toekoms indien julle dit ooit weer sal oorweeg.
Vriendelike groete
Louise
Bertie H - Sep 2019
Algehele gradering
Just what we needed.
Priscilla G - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely, comfortable cottage, it was perfect for our overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, gemaklike kothuis, was perfek vir ons oornagverblyf.
Bekoorlike dorpie en naby besienswaardighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leana K - Des 2018
Algehele gradering
Veilige, netjiese plek met alles wat jy nodig het.
Chris M - Des 2018
Algehele gradering
Onbetrokke gasvrou. Ou huis, deels vervalle, elektriese toerusting werk nie.
Jean K - Nov 2018
Algehele gradering
Was very nice.
Jan N - Sep 2018
Algehele gradering
Dit is soos om by jou ouma te gaan kuier.
Lees meerAlta M - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoende.
Dee J - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable, value for money.
Koos V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf tussen die blomme.
Juanita B - Jul 2018
Algehele gradering
Karaktervolle, warm atmosfeer, lieflike plek en waarde vir geld.
Ivan C - Apr 2018
Algehele gradering
Die huis het perfek ingeskakel by die doel van ons naweek.
Joanne S - Feb 2018
Algehele gradering
A comfortable and pleasant cottage.
Tracey-lee P - Nov 2017
Algehele gradering
Charming, rustic & tranquil cottage
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Charmante, rustieke en rustige huisie.
Waarde vir geld. Baie ruimte en baie gemaklike beddens. Ons het die braaigeriewe geniet. Vir 'n groot groep kan die 1 badkamer 'n tydsbeperking wees, maar ons het die huis baie lief gehad. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rudy D - Okt 2017
Algehele gradering
Interessant en rustig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom