Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Lodge Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Cedar Lodge Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ivette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, rustige en netjiese verblyf.

Ongelooflike lekker (cozy) verblyf. Lekker ontbyt in die oggend, die eienaars is baie vriendelike mense. Die beste is - Cedar Lodge is naby alles! 05 minute vanaf Four Cousins, Roodezant, Strictly Coffee, Robertson Winery en Saggy Stone. Die kamer sowel as badkamer was daagliks skoongemaak. Die beddegoed was skoon en netjies. Sal 10/10 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Enkelreisiger

As good as home.

Relaxed stay with beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasvryheid.

Puik diens en gasvryheid, ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker skoon en gerieflik.

Eienaar vriendelik en behulpsaam. Kamers skoon en gerieflik. Ontbyt was betyds en goed voorberei. Lekker stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Very good, very pleasant and helpful host/ess.

Apart from limited working facility in room for business travel, very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Alhoewel ons net basies oorgebly het vir slaapplek, was dit baie aangenaam. Daar was ruim plek, netjies en skoon en voldoende fasiliteite. Ontbyt die volgende oggend was fantasties en diens puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer.

Die diens was baie goed. Vriendelik en behulpsaam. Rustige plek tussen baie bome. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet F
Besigheidsreis

Baie lekker, netjies en rustig.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig met 'n TV wat werk. Ontbyt was 5 ster!

Die plek is skoon, veilig en op 'n hoë standaard. Die ontbyt was baie lekker. Mense is vriendelik en hulpvaardig. Dis lekker stil in die area en die omgewing is baie skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fc0c57c1f1731c3cdf64d97a6dcb7af1b3160294f4046fe84e1720071e0f6f78dc81b9b9375d179960440a91454cb10145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 23 Cedar Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.808629 19.892826
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem