Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Tweeslaapkamer-chalet
- Selfsorg
- Wittebrood Luukse suite
- Selfsorg
- Opstal Venue
- Selfsorg
Huisreëls
Die privaat Jacuzzi is beskikbaar teen 'n ekstra koste per nag en is opsioneel. Die fooi is terugbetaalbaar indien die Jacuzzi nie werk nie.
Kinders of volwassenes wat op 'n matras of slaapbank slaap kan teen 'n ekstra koste per persoon geakkommodeer word.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.
Let wel: Nie elke eenheid het selfsoonsein of WiFi nie. Die beste WiFi is by Eenhede 10 en 9, maar hulle is ook die minste privaat. Gaste het wel toegang tot gratis, onbeperkte WiFi by die hoofgebou.
Vriendelike honde wat hou van mense en ander troeteldiere word toegelaat. Gaste moet asb. let daarop dat eenhede nie omhein is nie.
Geen harde musiek, motorfietse of geraas word toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang