Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Celebratio Granaatplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Celebratio Granaatplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kez O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kez O
Gesin met klein kinders

Marita and Evan are warm and welcoming. We will make Celebratio Granaatplaas a regular stay!

Most wonderful people, gorgeous house. This was a great stay and a relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Thanks Kez, make it a family affair next time and bring your mom and dad too!

Celebratio Granaatplaas
Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Was daar met Bruis tydskrif se funksie, lekker gebly. Padwerke, hopelik volgende jaar voltooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Baie dankie André! Ons glo darem dit sal teen volgende jaar afgehandel wees. Dis 'n wonderwerk dat hulle besluit het om ons pad te teer, dus wil ek nie kla nie. Die Ou Sementpad was in 'n haglike toestand, dus gaan ek met 'n lied in my hart op die nuwe teerpad ry.

Celebratio Granaatplaas
Kim G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Saam met vriende

Was truly awesome and Evan was just wonderful. A big thank you to him.

A wonderful and warm house to stay in, we had a wonderful time with our friends. Will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Thank you so much for choosing our farm. We'll see you in the summer so you can make use of the pool.

Celebratio Granaatplaas
Refilwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, quiet and secluded.

We had a lovely stay at Celebratio (booked in Lily but stayed in Sias - probably because we arrived too early and they made a plan for us to check in as soon as possible - which we truly appreciated. Both Sias and Lily look exactly the same, so no complaints at all!). Marita was very welcoming, and we got some free pomegranate juice. The place is quite secluded, it is on a farm after all. Very quiet area, which was what we wanted. The place was clean and has the necessary appliances you need while on holiday. There's free Wi-Fi but the network vanishes with load shedding. The road is also good for running (if you're a runner) as there are barely any cars on the road to disturb you. The community seems to be very friendly too. The only minor thing that bothered us was the mosquitoes, probably because it was hot and being on a farm attracts insects. We were provided with repellent though. 5/5 overall. Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

I'm so glad you chose our farm, Refilwe. Thanks for visiting.

Celebratio Granaatplaas
Wanda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Gesin met tieners

Karoo-rustigheid!

Ons was 2 volwassenes, 4 tieners en 'n 5 jarige en ons almal het ons 4 dae op die plaas terdeë geniet. Die huis is lieflik ruim en gebou vir die hitte. Al die kamers het waaiers en die badkamers is modern en pragtig skoon. Die kombuis het alles wat jy nodig het - insluitend 'n skottelgoedwasmasjien en 'n wasmasjien. Die swembad is lieflik en 'n wenner vir die kinders. Ons het regtig lekker gekuier. Marita is 'n wonderlike gasvrou en Evan hou alles netjies en in stand. Ons het gegaan om te rus en die mooi uitsigte in te neem, dus nie veel rond gery nie. Ons was wel Highgate Volstruisplaas toe en het dit ook vreeslik geniet. Die donkies was 'n fees en het elke aand en oggend geroep dat iemand hulle voer. Ons sal regtig die plaaslewe op Celebratio aanbeveel! Selfs die tieners het dit geniet. Die enigste ding wat wel bietjie gepla het is die vlieë (maar dit is 'n plaas - vat maar die Doom) en die groot huis se stoep is reg in die middagson - braai maar bietjie later. Baie dankie Marita en Evan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Dankie Wanda.
Ek sal julle altyd onthou - regte raakvat-mammas wat kans sien vir enigiets.
Dankie dat julle ons plaas vir julle wegbreek gekies het, ek's bly julle het lekker gekuier.
Ons het darem nie altyd so baie vlieë nie - dit was die onlangse onverwagse reën wat dit veroorsaak het.
Maar ons kla nie, dit het gereën in die Klein Karoo. Ons harte is dankbaar vir gaste soos julle.

Celebratio Granaatplaas
Daniel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Baie rustige veblyf, met 'n goed toegeruste huis.

Daar is 3 eenhede om die swembad gebou, met 'n heerlike braai en kuierstoep aan die anderkant van die huis wat baie privaat is. Mooi uitsigte van die granaatbome asook omgewing. Die huis was goed toegerus en elke kamer het 'n waaier gehad. Evan, wat baie naby aan die eenhede woon is baie behulpsaam. Great plek om 'n dag of selfs 'n naweek te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Daniël. Dit was heerlik om julle op die plaas te ontvang.

Celebratio Granaatplaas
Melinda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Karoo gasvryheid!

Dit was 'n wonderlike ervaring op die plaas! Rustigheid op sy beste! Baie vriendelike gasvrou asook ontvangs. Lekker warm stort, goeie gehalte handdoeke en linne en 'n bonus- die vars granaatsap! Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Melinda, baie dankie vir die resensie. Sê vir Reuben sy donkie-maatjies verlang na hom.

Celebratio Granaatplaas
Lenel U - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenel U
Gesin met klein kinders

Lekker.

Die hoofhuis se drein het verskriklik gestink, maar ons het dit gerapporteer aan die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Jammer daaroor, die probleem is die oggend nadat julle vertrek het uitgesorteer. Dankie dat julle verstaan.

Celebratio Granaatplaas
Derick L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really a pleasant stay. Well equipt challets and a great host. The complementary juice was amazing.

Overall we had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Thanks Derick, you'll always be welcome on the farm.

Celebratio Granaatplaas
Karin M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Gesin met tieners

Fantastiese naweek!

Ons het die lieflikste langnaweek beleef op die plaas! Die eienaar was die beste, die vriendelikste gasvrou van nog voor ons daar aangekom het en Evan op die plaas is so gaaf en behulpsaam. Alles wat ons kon nodig hê en die behuising is pragtig verby, nie eens te praat van die natuurskoon nie! Die mooiste sterrehemel in die aand en ons het heerlik ontspan en gerus. Ons het mooi herinneringe saam teruggeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Celebratio Granaatplaas se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde Karin! Hoop om julle weer in die toekoms op die plaas te ontvang.

Celebratio Granaatplaas
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695acb1749c7138e0ad4440d8d7863c1e0c24285ca2323b67255ca55fe9e1575698da7576dab50ae06f743691d818174a8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R62 Celebratio Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.621325591347 21.875929306878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem