Central Green Point Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Central Green Point Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n hele rits ontspan- en sakegeriewe in en om die Atlantiese Kusgebied van Kaapstad.

Die ruim woonstel beskik oor 'n aparte slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, genoeg stoorplek vir klere, en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, ingeboude oond, stoof en 'n wasmasjien in.

Die sitarea langsaan het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en 'n alarmstelsel is ook beskikbaar. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die kompleks is oorkant 'n MyCiTi-bushalte en naby die promenade, Groenpunt-park, die V&A Waterfront en die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Central Green Point Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Central Green Point Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 R626 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za