Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tinashe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adrian T - Sep 2021
Algehele gradering
Great location, and value.
Central Hotel Guest House se terugvoer
Good day Adrian,
Thank you for the nice review. We are looking forward to host you once again in future.
Kind regards,
Shami
Karen C - Okt 2019
Algehele gradering
Old-world charm with a relaxing atmosphere and best part, walking distance to main attractions.
Central Hotel Guest House se terugvoer
Hi Karen,
Thank you for the lovely review, it is much appreciated.
We will do our best to maintain the standard and continue improving to further enhance your future stays.
Kind regards,
Tinashe
Front Office and reservation dpt
Wileen A - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die hawe met jou oggend ontbyt!
Lelani S - Apr 2016
Algehele gradering
Alhoewel dit antiek en oud is, is die kamer gerieflik en netjies en die ontbyt was uit die boonste rakke!
Central Hotel Guest House se terugvoer
More Lelani,
Dit is lekker om van U te hoor. Ons waardeer dit baie en ons is bly om te hoor dat ons U tuis laat voel het toe U hier was by ons.
Ons hoop regtig ons sal U weer sien in die toekoms hier by Central hotel.
Mooi bly
Tumi by die ontvangs
Marlize H - Mrt 2016
Algehele gradering
Briljant!
Andrew W - Mrt 2016
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Central Hotel Guest House se terugvoer
Good day Andrew
Thank you for the review, we do value it and work towards your recommendation to continuously improve and make your stay a memorable one.
Tinashe
Front Office and Reservations
Desire T - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflik!
Gerda W - Jan 2016
Algehele gradering
Middel van die dorp.
Beatrix S - Feb 2015
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang. Die diens was deurentyd baie goed.
Rene H - Feb 2015
Algehele gradering
Een driedaagse stay in Simon´s Town.
Lees meerJohan V - Jan 2015
Algehele gradering
Het meer verwag vir die prys.
Maatje T - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik, rustig, fantastiese ontbyt!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. Georges-straat 96, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap