Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 440R1 152 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Centre-Ville Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in die middel van Franschhoek, 2 minute se stap van al die winkels, galerye en restaurante af. Die Hugenote Monument is slegs 200 m weg.
Hierdie grasieuse Victoriaanse huis is in 1905 gebou en is een van die juwele van ons dorp met ouwêreldse sjarme, oregan-vloere en hoë plafonne.
Ons het 8 smaakvol versierde kamers, almal en-suite met lugversorging, haardroërs, DStv, skeerpunte, yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis internet-toegang.
Gaste kan ontspan by ons plonspoel of op die dek of stoep met pragtige uitsigte oor die dorp en die omliggende berge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Centre-Ville Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Reservoir-straat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap